Jaarboeke

Miniverhandeling: Sosiologie 895


 
Modulekode SOC 895
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Miniverhandeling van ongeveer 80 getikte bladsye gebaseer op onafhanklike navorsing deur student oor goedgekeurde onderwerp word in die sosiologie of bedryfsosiologie of genderstudies onder toesig van ‘n studieleier geskryf.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Sosiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences